APRIL 1980 (1980)
Opgelaai deur Inus Bester op Maandag 21 Augustus 2017. ‘n Jan Scholtz-film oor ‘n kampus-spioen wat opdrag kry om ‘n vriendskap aan te knoop met ‘n student wie se broer verdink word van moord. Met onder andere Joe Stewardson, Dirk de Villiers, Marie du Toit, Trix Pienaar, Bill Flynn, Bill Curry en Nic de Jager.